Jongste aktiwiteit:

las of pas


laai maar op die gewillige donkie
tot sy rug krom en bol trek onder
soms op die grond sleep van las
dankbaar laai ons maar op sy rug

gewillige donkie is soms steeks
selfs onderduims soos ‘n muil wat
ook dwelm middels dra en smous
verslawend in die ontvang en lis

wie is jy, vrou – ‘n donkie of muil
jou hart listig soos die diepste kuil

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed