Jongste aktiwiteit:

lyding – oorwinning

 

 

sielestryd

die verraad

met die smaad

bespot en gehoon

voor Joodse Raad

Pilatus se verskoon

uitmergelende geseling

ontsettende vernederende

tog na Golgota deur die strate

vasgenael op houtkruis

geestelike lyding

van toorn van

Sy Vader

absolute

godverlatenheid

sodat ek en jy nooit

godverlatenheid

hoef te ervaar

Hy, Jesus Christus

het vrywillig Sy gees

oorgegee en gesterf

maar die dood

kon Hom nie

vashou nie

op derde

dag

het Hy

opgestaan

daardeur die mag

van sonde en dood

finaal verbreek

opgestaan as

oorwinnaar

Koning

van alle

Konings

 

© Tearlach.

(Waar Hy nou aan die regterhand van Sy Vader sit het Hy deur Sy lyding die ewige realiteit van versoening met God vir my en jou oopgemaak.)

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed