Paasfees
Paasfees
Deur: Ryno du Plessis
Groot fees, kom vang gees.
Lekker goed gaan die haas bring.
Kinders lag, geniet die dag.
Skink nog wyn, Paasfees is hier, ons moet dit vier.
Braaivleisvuur, redelik duur.
Kom ons geniet elke uur.
Hierdie was ’n donker uur, ons Redder het soveel pyn verduur.
Sê ons wel dankie vir die prys, werklik duur.
Los ons dalk die kruis vir ons laaste uur.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.