Jongste aktiwiteit:

As die son gaan slaap

As die son gaan slaap

Strale kwyn, die son verdwyn.Nog n dag het hy geskyn.

Stadig kom loer die maan, hy bring die Melkweg saam.

Vreemd voel die dag verby. Voël gesang het gaan slaap, krieke voltooi die aand.

More sal die son weer skyn, die donker sal verdwyn.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak