Daar waar vrede bly
Daar waar vrede bly.
Paaie het ek geloop, oral na jou gesoek.Versteek, ver in ñ hoek het ek jou gevind.
Huis wou ek graag bou, tuis wou ek aan klou.
Die pad na vrede was ver en verlore, geglo dit is verbode.
Onder n helder maan, het ek jou gevind, die plek wat ek vrede noem
Nooit was jy iewers op land maar al die tyd in my hart.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.