deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Liefde, Natuur Share: Related: grond Die duif en die doop 9 Maart 2018 298 views 0 Komentare 0likes venster deur misgordyne skyn vensters lig verblindende strepe see in saffier getooi donker gesigte wringende plooie hantam sooie son onder ligte wie staan buite wie kyk na binne ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next