deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Liefde, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 9 Maart 2018 394 gesien 0 Komentare 0hou van venster deur misgordyne skyn vensters lig verblindende strepe see in saffier getooi donker gesigte wringende plooie hantam sooie son onder ligte wie staan buite wie kyk na binne ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende