Bloedrooi fiets
Bloedrooi fets.
Kronkelend draai die pad.Die hele wye wereld is sop nat.
Dankie Vader vir die reën, dit is so groot seën.
Skadu’s van groot ou bome hang soos sambrele oor die pad.
Spoggerig ry ek met my bloedrooi fiets.
Bande suis my hare waai.Weg van die stad se lawaai.
Rykman se Ferrari, kom hie naby my rooi fiets.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.