Jongste aktiwiteit:

ProjekteMaart 2025 – OOP projek(Bladsy 5)

 

Beste INKers

Streng gesproke is die 1ste Maart die begin van herfs vir ons hier aan die Suide. Die temperature reflekteer dit vir seker nie.
Gelukkig (of ongelukkig vir sommige) is Maart `n projeksiklus sonder voorskrif.

Nou is die tyd om die laaie oop te trek en die rekenaarlêers te ontsluit waarin dáárdie treffer, waaraan jy werk, op die INKblad te laat ontkiem.
Geen voorskrifte, geen halter en vrye teuels.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 DIG INSKRYWINGS, 3 PROSA EN 2 VERHALE PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

Ons staar verwonderd na ‘n skildery, ontroer deur die estetiese van die kunste Ons raak nostalgies in die herlewing van haas vergete juweeltjies uit vervloë dae Ons waardeer oomblikke van vrede, die rare belewenis van ‘n versadigde gemoed, ‘n stukkie hemel op aarde Ons koester die liefde, die mees beskrewe maar steeds gebrekkig uitgebeelde spesiale […]

Die magiese eenhoring begroting vasgewortel deur ‘n kleptomaniese regering waar belasting betalings hemelhoog heers en salarisse skielik ly aan hoogtevrees   die selfopgelegde uitdagings ‘n onbevoegde taak die toegekende tenders lê uitgebuit en braak vermiste miljoene word gesteelde biljoene terwyl hul Gucci sakke gevul is met triljoene   die bevoorregtes is oorvreet en dik die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van inkhoringinkhoring is nou vriende

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak