Jongste aktiwiteit:

Melk en heuning

Melk en heuning.

Die land van melk en heuning, lê nie begrawe onder in jou wynglas se bodem.

Sakke vol goud kan jy bring, maar dit is veld wat geen geld kan koop.

Lerieke kan jy skryf, maar dit bepaal nie jou hart se wals.

Met heilige woorde, skep die mens hul eie boorde.

Vals gee hul geboorte aan leuns. Graag wil die mens altyd beter wees.

Melk en heuning is die prys wat oorgee betaal. Ware omgee is wat jou myl bepaal.

Land van melk en heuning, vind jy net op jou knië.

Deur: Ryno dụ Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed