Jongste aktiwiteit:

My hart was heel

My hart was heel

Hitte van vuur, kom dans jy in my hart se skuur.

Sagte woorde het jy gebruik, laat klink die liefde bitter duur.

Reuk van rose, skielik verander na iets suur.

Hitte verander in bitter koud was dit alles dan my fout.

Lief jou duisend maal, verander in” jy is mal.”

Met.n gelapte hart, vat ek weer die pad.

Deur: Ryno du Plessis




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed