Jongste aktiwiteit:

Vrou van yster

Vrou van yster

lewers het hierdie lewe jou kom haal. Stukkies as is jou verhaal.

Glimlag soos die son, het jy almal mee vermom.

In donker skadu’s van jou hart vind jy weer n nuwe lewenspad.

Jou hande staan vir niks krom, jou uithou laat ander grom.

Vrou van yster, jy is uit God se hand gepleister.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak