Jongste aktiwiteit:

Janfiskaal en die Nagtegaal

het jy gehoor van die silwervloot
die bekende vloot van Spanje
oor my duin spring die woorde
soos Janfiskaal oor sy doringdraad
en gaan lê die klanke in my gemoed
soos die sagte roep van die Nagtegaal

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak