DISKOERS.
Waarom is my lewe nou ,hier in my herfsjare
npynigende,diskoers van ontblote verwronge stukkende jare.
Geen einddoel,weerloos,vasgevang in n immorele kaping van my siel,eg menswees,die pleeg van morele vedrog
wat soos kanker my selfvertoue wegvreet.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.