Jongste aktiwiteit:

Spieel beeld.

Kyk na jouself in die spieel van verwondering
sien net jou beeld,perfek geets soos jy jou sien.
Punt,min ander weet as ek my verlaat voor die spieel
Is ek net alleen met my gedagtes,eintlik selvoldaan.
Ek sien die mooi kant aan die annerkant.

Die nar kom in my na vore in my eie spieelbeeld.
Die harlekyn in my in my diepe pyn toe geverf.
Sien net die trane, myself,my ewebeeld
Ek merk myself,dis nie regtig die beeld wat na my kyk.
Nog erger as die spieel gekraak is,is daar meer vav my.

Ek wil graag n ware sieelbeeld van eg mens wees,
Sien;naakte waarheid maak seer,weg van die spieel.
My beeld bring n finaliteit,n prominente dimensie.
My beeld wys nou,jy’s goed mooi,dit moet so wees.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed