oorvloed (Goud)
die heelal koester die aarde in oorvloedige seën dit eggo en bons van sonstraal en reën die sonsondergang se eb en vloed ~ die dag se terugtrek…die nag se sterregroet ~ is oud soos die aarde maar telkens splinternuut die aardse polsslag klop in ritmiese saluut met elke dagbreek vol beloftes loop die […]