Jongste aktiwiteit:

Eva GOUD

Jou hare is soos volrypkoringare in die somerson

jou lippe soos granate –

oopgebars in rooisoet volmaaktheid

jy is ‘n wildsbokkie

wild en vry

 

tog skuil daar ‘n leemte

agter die kastaaing bruin van jou oë

‘n sweempie misterie

In die fynvou van jou mond –

sag en sensueeel

 

jy is ‘n seerowerskis vol geheime

die pad na jou hart gekaart

op ou perkament

jy is…

vrou




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed