blou
blou is die kleur van koue
ook van liggaam in dood se kloue
blou is ‘n seuntjie se kleur
skakerings van blou
maak die uitspansel getrou
aan Skepper se opbou
haal die grou uit blou
dan haal jy lewe uit strewe
laat jy net die donker
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.