Jongste aktiwiteit:

Dankbaar .

Weet jy dis ‘n voorreg
dat jy die oggendson beleef

Sy strale op jou vel te voel
Jou fluit op winde sweef

Genade blaas sy asem
en roer jou lewenslus

Raak jou hartklop aan
maak jou weer bewus

Sê dankie vir vandag-
Dit was jou nie belowe

© Carla Visser




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed