Jongste aktiwiteit:

dou

 

 

doudruppels van genade

lê op grassade sonder skade

blinkers van nag se ween

 

elke druppel dou

skreeu sy taal van trou

oor duine wat reën

 

my druppels dou

sprei uit oor wêrelde

en vind tuistes flou

 

elke druppel dou

vang sonstrale en bou

reënboog se vou

 

huppel oor elke druppel dou

die sonskyn engel wat jy vertrou

om jou op voetpad te hou

 

© Tearlach.

 

 

 

 




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed