die
–
die winter is hier
branders woel en maal
spoel wit strome skuim
wat op strand vomeer
–
my hart is stil en rustig
vanoggend is daar stilte
soms ‘n brak wat blaf
son agter wolke skuif
–
elke siel roer saans met
die, dié van sy bestaan
–
©Teãrlach
4 Kommentare
-

Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2022 En toe ... projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Elizabeth
Lieflik Charles.