digsel
een droom vomeer
in groot storm van emosie
dit ruis soos vurige vlamme
dit groei soos wilde golwe
dit oorweldig die gemoed
eenvoudige droom
wat lewe laat bewe
soos sunami wat vloed
oor lewens en wesens bedek
groeiiende onrusbarende
vreesaanjaende gevoel
soos anginapyne
wat loeiiend
skreeuend
skeurend
verwoes
so is digsel
wat verarm lê
wat nie realiseer
in woorde, strofes
en gedigte nie
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.