Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

kloof

 

 

daardie kloof

van kindsbeen af

daarin opgestap

eers saam met pa

later self geklim

en geklim

tot ver

bo sterre

Maan daar bekyk

eerste Sputnik gesien

wentelinge van Venus

en Jupitor gevolg

saam met Orion

met sy uitdagende swaard

droë kloof behalwe

met hewige reën

dan het die druising

van water, klippe en sand

die lug gevul met krakende

opruiende gedagtes

van vernietiging

soos soms

ook my

siel beleef

na-somer kalmte

kom nou eers

en heers

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed