Jongste aktiwiteit:

plaas

 

 

kon ek maar verplaas

van hier tot daar in die verte

ver onder die helder noorderster

oor deinings van diep blou seë

oor eilande, berge en seesand

sou ek dan gelukkig wees

of gaan dit om die reis

drome van sweef

oor aard-en-dal

oor see en al

gedagtes

drome

woorde

van geluk

van vredige

bestaan

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed