hele
lewe in liefde
met jou hele siel
met jou hele hart
met jou hele verstand
naasteliefde in geloof
gee sonder verwagting
ontvang met dank
wees gereed
om uitgebuit te word
want gee jy vir die menigte
sal iemand jou wil beroof
naasteliefde begin tuis
die Skepper sorg vir
die swaeltjies
hoekom sal
Hy nie vir
diė wat
ver van
jou is
sorg
nie
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.