Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

so so

 

 

vraende oë

soms eerlik bekommerd

hoe gaan dit vandag met jou

diepdenkend of sommer lukraak

kom die antwoorde – so so of ok

min opvolgende vrae – dalk

onge-erg of outomaties

sosiale doen wat reg is

mens moet mos

darem vra

so so

is een

anomalie

wat min oordra

afwykende antwoord

eiekennige stilwees

uitnodiging om

meer te vra

sagte uitroep

teken van diepe

leed of pyn

uitgeryg

in gehygde

kort woorde

so so

 

© Tearlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed