Sy naam was Valentyn
Sy naam was Valentyn
Valentyn van Blomenstein, woon doer vêr buite Grootfontein.
ñ Roos moes sy kon kry, elke dag van Valentyn. Liefde uit sy eie tuin.
Verwonderend ontvang Rosa haar rooi rose, sonder naam of gesig om haar dank te kan betuig.
Geur van liefde kon sy ruik, maar die gewer was altyd buite bereik.
Van wie sou die rose kom, elke jaar wanneer die liefde blom.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.