Jongste aktiwiteit:

Tannie van die baai

Tannie van die Baai

Anderkant die kaai, by Weskus-baai sit Tant Neffie gelaai met haar rooi lipstiffie.

Met ‘n snuife in die sak is sy hard gebak.

‘n Knertsie uit haar kannetjie maak sy altyd vóór ń plannetjie.

“Koue sal my nie in sy kloue vang,” sê sy effe bang.

Neffe haar is daar altyd plek vir ‘n paar. Sy glo ons moet mekaar bewaar.

Deur:

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed