Jongste aktiwiteit:

Tant Koba

Tant Koba

Anderkant die kloof woon tant Koba, lankal reeds doof.Platsak, maar vol geloof.

Met gesukkel stoei sy die gare deur die oog van ’n naald. Haar kombersie moet gestop wees voor vanaand.

Anderkant die kloof leef tant Koba dalk al doof, maar sy leer ons almal iets van geloof.

— Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed