Jongste aktiwiteit:

Troudag (Silwer)

ek hou vir jou ‘n boesemblom
diep hier in jou wegloopkis
vol verskans teen windverlange
hoopvol in haar soekerus

soos rooiwyn in ‘n vaatjie lê
wag blomkind hier vir jou
al mooier elke wegblyjaar
vir die dag wat jy kom trou

A Fourie (Seirdna)
2020.12.10




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed