
Vindicta (Silwer)
sy was sy naweek rabbedoe
hy word haar dekadeketting
sy móét vry verniet kan koop
met geld wat hom met smeek
oor millenias verbind
A Fourie (Seirdna)
2020.12.01
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek