Jongste aktiwiteit:

tweevoud


langs die mond van die bergrivier
is daar ‘n marina gebou
waar daar vrolike
en duur huise
staan

by omtrent elke huis is daar ‘n boot
van oral kom die mense hiernatoe
afgetree en werkende mense
kapitaal kragtig en aktief
alles gaan oor water

twee gemeenskappe woon hier
veldrif en die van laaiplek
twee stelle gemeentes
twee soorte mense
maar ook dieselfde

die visbedryf is die grootste
bron van arbeid inkomste
daarnaas die toeriste
die wat daar woon
is weskussers

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed