Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Toerisme

TOERIS IN MY EIE LAND

Deur Datum gepubliseer: 4 Februarie 2021 6

Hierdie flentertjie het ek seke al tien jare gelede op wyle WOES geplaa.
Miskien is dit interessant om te lees HOE VOEL mens na so Ün lang afwesenheid as jy weer huistoe kom.

Ek was tweekeer in my „tuisland”: Agt jaar gelede en nou kersfees. Dis nie moontlik om alle…

tweevoud

Deur Datum gepubliseer: 22 Januarie 2021 7


langs die mond van die bergrivier
is daar ‘n marina gebou
waar daar vrolike
en duur huise
staan

by omtrent elke huis is daar ‘n boot
van oral kom die mense hiernatoe
afgetree en werkende mense
kapitaal kragtig en aktief
alles gaan oor water

twee gemeenskappe woon hier
veldrif en die van laaiplek
twee stelle gemeentes
twee soorte mense
maar ook dieselfde

die visbedryf…

Vertrek Punt

Deur Datum gepubliseer: 3 Januarie 2021 8

ou tannies
sleep moeg voet
verby beweegde
mens vreet hulpmiddels.

grys mans
in dasse sonder tasse
snel stamp
na VIP wagplek.

families in kindertas neste
struikel na ontlas punte
om van alles ontslae
te raak.

mense slang
in bane afgebaken
haas na poorte
vir wegtrek plekke.

Troebadoer swerwerskind Silwer

Deur Datum gepubliseer: 8 Desember 2020 9

my voete rus by Lamberstbaai
in die see se salwende sus
ek gooi my hare in die wind by Kaapse punt
gee my hart vir die Knysna bos
dan
volg
ek
die
paaidjie al langs die kus
tot by St Francis baai
waar die golwe teen die rotse klots
het
my
paaidjie
weer
gedraai
my spore trap diep deur Beaufortwes
ek verloor my siel in Namaqualand
tussen…

Trein Hotel

Deur Datum gepubliseer: 13 November 2020 14

op geen spoor
staan trein trokke
vir oor bly
stasie party.

gordyn trokke
in kaal hoëveld
wegkruip ontspanning
in die amaplotte plek.

met township rook
goue hoofweg lawaai
geroeste draad
omring.

joligheid styg
uit charcoal braaie
gemarineerde rib met
Original America Sauce.

een een skakel
geroeste trokke
in die staande
nagmerrie trein.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 89 gaste aanlyn

Bydraes – Argief