Jongste aktiwiteit:

orginaal


met ‘n bier in die hand
sweis hy van kant tot kant
saku – sakkie hy deur die aand
by die tafel sit hy en klets
sy lewe ouderwets

wat vir die een bier is
is vir die ander geselskap
klets of skinder hul deurgaans
oor ditjies en datjies laf
meestal sommer kaf

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed