Vlenters
Vlenters
Hoe het ons hier beland? In stukke hou ek jou in my hand.
Liefde het ek geken, omgee so opreg,die gevoel was eg.
Vir wie het ek jou gegee, wie het jou so gebreek.
Geweek in seer en bitter pyn het jy weg gekwyn.
My les het ek geleer, “gee liefde,maar behou jou hart.Vir nou is my hart se vensters vlenters
Deur:
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.