DAG VAN DANKIE
Die nag was lank en koud. Geluide van onheil was oral om my.Kort-kort hoop ek tyd vlieg verby maar selfs tyd het gaan staan.
Skielik kom die eerste straal, dit word dag.Donker gekuil van ondier verander in n voëlgesang.
Die dag begin breek, hoop kom terug, goed uitgerus.
Dag van dankie, dag van vreugde, die donker is nou vergete.
Skrywer
Ryno du Plessis
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Welkom en dis n pragtige gedig