Haikoe (3)
Goud
liglose einders –
skepe verdwyn in die mis
oor maanligwaters
© Carma Shaw
1 Kommentaar
Lewer Kommentaar
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Goud
liglose einders –
skepe verdwyn in die mis
oor maanligwaters
© Carma Shaw
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek