Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

‘n gedagte (Opdrag 7)

n gedagte (Opdrag 7)

stadig omvou jy my beskermend
silhoeëteer ek jou vlindersag
en kreukel ek jou lyne vir ‘n flenterfyn glimlag
wyl jy my hitte proe (smeulend)
in pers fluister jy jou liefde smagtend
karteer jy my kontoere sonder krag
en voel ek fosforperde in jou lag
huiwerend     soekend     wagtend
tog bly dit net ‘n droom
rilling en trilling wat gallop tot crescendo
is bloot ‘n begeerte se asem
wat ons baldadig omkring en omsoom
tot jy verwasig in die laaste eggo
en verdwyn in my waterdampwasem

©A Enslin




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed