Jongste aktiwiteit:

quoutient

 

 

as twaalf die deeltal is

en as drie die deler is

dan is die kwosiënt vier

 

verdeelde gedagtes  

lei tot sielsverkragtes

laat My skape wei

 

telkens struikel ek

oor my kennisvlak se hek

 

© Tearlach.

(Quotiens (Latyn) : hoeveel keer)

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed