Jongste aktiwiteit:

‘ n Klippie eenvoudig

‘n Pikkewyn
vat ‘n klippie rond
en klein
vir sy lewensmaat…

‘n Veraltyd liefde
opgesom
In ‘n eenvoudige
belofte “tot die dood ons skei.”

Daar was ‘n klippie gegee
maar water rippel onophoudelik…
Die klippie is in die see
jou beloftes was leeg.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed