soeke na Reënboë
as die 40’s wink In die skadu van reënboë se lig, waar kleure dans en die wêreld swig : Wil ek dwaal met ‘n verdwaalde kompas los, my pad spoor, daar, in stilte, om my gees te bekoor. Onderstebo lag, tob oor jongvroue dinge, die ironie, in die skemer van verwagting; gister se entropie. Ek […]