Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 2)

  kon ek maar – het ek maar   slegs een keer in jou lewe mag jy, volgens skaakreëls jouself voorkomend verskuif uit potensiële geweld en dood wanneer jy sien bedreiging raak nou te groot vir jou vir jou en jou koning   kon ek maar kasteleer myself tydelik verskuif so ‘n pypkan-stappie maak myself […]

Ek vergelyk jou wrintie-waar ons pragtaal, Afrikaans, met die perdeblom…paardebloem…sydissel. In die gange van mooi, lê skoonheid in hoe elke persoon daarna kyk. Vir mý lê die mooi, die prag, die uniekheid van Afrikaans, in die rou eerlikheid van hierdie blommetjie. Verder en nog meer lê dit ook in die geaardheid daarvan. Baie van die eienskappe […]

  van Enon tot Elim Mamre waar het jou wortels begin van Genadendal oor die Zondagsrivier na Vogelstruyskraal van Hans Peter Halbeck in neëntien elf kom lui Lemmertz die klok in Elim steeds die oudste werkende kerkklok uit Duitsland ingevoer van George Schmidt, eerwaarde Latrobe en Hans peter Halbeck tot grootste Moerawiese Kerk in Suid […]

    eenkant is dit rooi anderkant turkoois getooi van sonsopkoms in die Ooste en die Maan se laaste strale in die verre Weste prent my baai   min aardse beelde is so pragtig en mooi as die ure van dagbreek en dan die salige skemerure rein en skoon vertoon in kleurvolle pallet   waar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed