Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 3)

  skeur die aarde oop druis die golwe oorweldiggend skeer die suid-ooster onvriendelik ween skares van vertwyfeling gaan harte stilstaan van vrees   tweifel ek in ongeloof bewe ek in vreesbevangenheid soek ek na ander bakens in my lewe raak ek verlore in die stryd sneuwel ek daagliks in sonde   glo ek nie – […]

    klanke van jou siel speel mozartnote op my oor dieper, mooier en geseënd is jy as meeste bladmusiek in my lewe wals jy deur my dae – verdwyn jy onder horisonte van seëbeeld in elke grys sonsondergang wees my fanfare, my trompetgeskal wees my diepste dal waar musiek kan bykom gedagtes en drome […]

  as duin ‘n rots was sou ek dit dalk ‘n klip genoem het   sou my hart verhard sal ek dalk ongenaakbaar geleef het   wat is dit van ‘n duin dit smokkel met my kop veranderlike gees   drome op my duin met fynbos getooi in pers wil my tande kners   wat […]

    koelte sak toe oor die weskus donker wolke trek saggies oor spoedig val die eerste druppel   vroeg al kordaat fisante vandag heerlike verfrissende reën geval nou gaan fynbos en vygies blom   selfs die ergste wind het gedraai tolbosse lê verslae alleen en tuur gemoedelik grom-brom kransduif   net geoefende oor kan […]

Ek stap saam met Buks Appelblaar die Kalahari-woestyn in. Tussen die saggolwende rooi-rooi duine wat kontoer tot in oneindigheid, raak ek opnuut bewus van die oneindige grootheid en alomteenwoordigheid van God. Ek het op my hurke tussen die duine gaan sit. In my hand het ek rooi-rooi Kalaharisand toegevuis. Dit het vir my gevoel asof […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed