Jongste aktiwiteit:

Die melkweg baar n stêr Goudklas

 

teen die kosmos hang sy…
’n engel wit soos sneeu
in haar hande hou sy die hemel,
die uitspansel blink in haar kroon
saggies fluister sy n hallelujah
en stuur dit op die wind se rug
’n boodskap van nuwe lewe,
’n Nova, ñ nuwe ster gebore – helder en blink
sy glimlag –
want aan haar voete
baan die melkweg hoop oor n donker aarde neer

© Amanda De Meillon




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed