deur Ryno Du Plessis vir Gedigte Share: verwante: ’n Begin Agάpē 31 Januarie 2026 83 gesien 0 Komentare 0hou van Die laaste houvas Hoop klou vas, geloof hang aan n draadjie. Die wêreld het klaar gepraat, die donker het my kom haal. Nog n bietjie hoop, nog n bietjie tyd, more is dalk n nuwe verhaal. Ryno du Plessis Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende