Toe die musiek stop
Met n hallo het ons gegroet.Jy was mooi en ek verdwaald
Hoe speel ek diespel, want dit is al wat ek nog ken. maskers van kleur en geur.
Die note val en ek raak bang,my lied is vals en die woorde weg.
Met donker oë sien jy my, die musiek stop en ons groet met dit is beter so…
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.