Nuwe begin (brons)
Oujaar sleep die hoop
vlieswolkies deur blou leegtes.
Feestelik kom vuur
betraand die dors grond heelmaak –
die geilste jaar nog inlyf.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Oujaar sleep die hoop
vlieswolkies deur blou leegtes.
Feestelik kom vuur
betraand die dors grond heelmaak –
die geilste jaar nog inlyf.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek