Pad na more
Pad na môre
Pad na môre, is jy ook n woestyn, of is jy berg en dal?
Is daar bietjte reën en koelte op jou pad?
Woesynland het ek gestap, son, wind en seer.More was n vrees, wat bring die pad dan weer
Maak nie saak wat jy mag bring, solank die Skepper hand my lei, leer van dankbaarheid en groter krag, stap ek die pad dag vir dag.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.