deur morne du preez vir Gedigte Merkers: Nostalgie Share: verwante: grond Die duif en die doop 19 Junie 2019 584 gesien 0 Komentare 0hou van Magriet se lied Vat my Magriet tussen, jou loslyf reuke tot waar my woorde naak gedwee onderste bo sweef saam liewenheersbesies, kaalmoes en almoes rond, poets. ©morné du preez Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende