Jongste aktiwiteit:

Gevangenis

doring drade lê
rolle om tronke
erge in, bang buite te hou
altwee uit balans.

grense val
sny oor draad
seerkry, binne en buite
al sekerheid.

agter mure
van gesamentlike seer
kreun die wete
plesier, nou nou…




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed